Jou Vriendskap met God episode artwork

EPISODE · Dec 20, 2024 · 2 MIN

Jou Vriendskap met God

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 5:9,10 Ons is nou vrygespreek deur Jesus se dood. Hoeveel te meer sal Hy ons nie, deur Jesus, verlos van die toekomstige oordeel nie! Want as God ons, terwyl ons nog sy vyande was, deur die dood van sy Seun tot sy vriende gemaak het, hoeveel te meer sal Hy ons nie noudat ons sy vriende is, deur Hom, die lewende Jesus, van die oordeel red nie! (NLV) Kersfees is 'n tyd wanneer ons saam met familie en vriende, met klatergoud en kalkoen, met klokkies en snuisterye feesvier. Maar daar is een Vriend wat ons al te dikwels vergeet om na die tafel te nooi.Is jy al ooit deur 'n vriend verraai? Dit is 'n verskriklike ding. Ek kan jou sê, die diepste litteken wat ek dra, is van die verraad van 'n vriend. Dit het baie, baie jare geneem vir die wond om te genees … en vandag nog is daardie litteken deel van wie ek is.In werklikheid het ons almal vir God verraai - in ons gedagtes, woorde en dade. So, om daardie verhouding te herstel, het Hy self in ons wêreld ingestap, om ons letsels op Hom te dra. Soos ons gister gesien het...Romeine 5:9 Ons is nou vrygespreek deur Jesus se dood. Hoeveel te meer sal Hy ons nie, deur Jesus, verlos van die toekomstige oordeel nie!Soos die profeet Jesaja baie vroeër geskryf het, is ons deur sy wonde genees. Maar hoekom? Wat was God se uiteindelike doel?Romeine 5:10 Want as God ons, terwyl ons nog sy vyande was, deur die dood van sy Seun tot sy vriende gemaak het, hoeveel te meer sal Hy ons nie noudat ons sy vriende is, deur Hom, die lewende Jesus, van die oordeel red nie! (NLV)God se doel was, en is steeds, om ons met Homself te versoen; om ons nader te bring; om die gaping te oorbrug deur ons sonde te vernietig deur Christus se offer aan die Kruis ... sodat ons sy vriende kan wees.Terwyl ons God se vyande was, het hy met ons vriende gemaak deur sy Seun se dood. Moet asseblief nie vergeet om hierdie Vriend na jou tafel te nooi nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 20, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Romeine 5:9,10 Ons is nou vrygespreek deur Jesus se dood. Hoeveel te meer sal Hy ons nie, deur Jesus, verlos van die toekomstige oordeel nie! Want as God ons, terwyl ons nog sy vyande was, deur die dood van sy Seun tot sy vriende gemaak het, hoeveel te meer sal Hy ons nie noudat ons sy vriende is, deur Hom, die lewende Jesus, van die oordeel red nie! (NLV) Kersfees is 'n tyd wanneer ons saam met familie en vriende, met klatergoud en kalkoen, met klokkies en snuisterye ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Jou Vriendskap met God

0:00 2:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 20, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!