Juffrou Margareth Cloete episode artwork

EPISODE · Dec 15, 2025 · 8 MIN

Juffrou Margareth Cloete

from Driesestig · host RSG

Die skooljaar is verby, en daarmee saam ook ‘n loopbaan by die skool. Haidee Muller-Isaacs gesels met Juffrou Margareth Cloete. Sy was voorheen in die nuus omdat sy met haar matrieks by klaskamers by Hoërskool Springbok intrek om net op die eksamen te konsentreer. Sy het intussen afgetree, maar dit beteken nie sy is klaar met die leerders en haar planne om te help nie.

NOW PLAYING

Juffrou Margareth Cloete

0:00 8:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 8 minutes long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on December 15, 2025.

What is this episode about?

Die skooljaar is verby, en daarmee saam ook ‘n loopbaan by die skool. Haidee Muller-Isaacs gesels met Juffrou Margareth Cloete. Sy was voorheen in die nuus omdat sy met haar matrieks by klaskamers by Hoërskool Springbok intrek om net op die eksamen...

Can I download this Driesestig episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!