Juig Sommer Nou episode artwork

EPISODE · Dec 21, 2024 · 2 MIN

Juig Sommer Nou

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 5:11 Bo alles kan ons nou ook jubel in God omdat Jesus Christus ons Here ons bevoorreg het om nou God se vriende te wees. (NLV) Dit is amper Kersfees. My Kersfees. Jou Kersfees. Ja, my vriend, ek en jy sal op verskillende plekke en op verskillende maniere feesvier. Kan ek jou vandag vra: is jy regtig lus om fees te vier? Of het die bekommernisse van hierdie wêreld enige gevoel van vreugde en verwondering in hierdie aanloop tot Kersfees verdring?My gebed vir jou is dat jy sal oorloop van dankbaarheid … maar wat jou omstandighede ook al mag wees, wat jy ook al voel; glo ek uit die diepte van my hart dat God wil hê jy moet feesvier; dat Hy wil hê jy moet bly wees; dat Hy wil hê dat jy oorweldig moet word deur Sy eindelose liefde vir jou.Romeine 5:11 ... Bo alles kan ons nou ook jubel in God omdat Jesus Christus ons Here ons bevoorreg het om nou God se vriende te wees. (NLV)Ons het gister na die vorige paar verse gekyk en gesels oor God se plan om ons vriendskap met Hom te herstel deur ons lei, deur Jesus se offer skoon te vee.Maar in hierdie volgende asemteug word ons vertel dat ons nou verheug moet wees oor wat God vir ons, deur ons Here Jesus Christus, gedoen het. Dit is as gevolg van Jesus se groot offer dat ons nou God se vriende is.Kersfees is God wat nader aan jou kom. Kersfees is God wat jou roep om, ten spyte van alles wat jy gedoen het, sy vriend te wees. Sê sommer nou nog ‘n keer vir Jesus dankie!Want dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 21, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Romeine 5:11 Bo alles kan ons nou ook jubel in God omdat Jesus Christus ons Here ons bevoorreg het om nou God se vriende te wees. (NLV) Dit is amper Kersfees. My Kersfees. Jou Kersfees. Ja, my vriend, ek en jy sal op verskillende plekke en op verskillende maniere feesvier. Kan ek jou vandag vra: is jy regtig lus om fees te vier? Of het die bekommernisse van hierdie wêreld enige gevoel van vreugde en verwondering in hierdie aanloop tot Kersfees verdring? My ge...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Juig Sommer Nou

0:00 2:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 21, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!