EPISODE · Jul 13, 2021 · 47 MIN
Junie 2021 in Perspektief: Gelowiges en 'n politieke bewussyn
from Radio Scriptura · host Podlitiek en Radio Scriptura
Podlitiek en Radio Scriptura gesels in hierdie episode saam oor die rol van die kerk in die samelewing, en kyk vanuit 'n bybelse perspektief na die vraag: Wat is die band en verhouding tussen geloof en politiek? Aanbieders, Daniël Eloff en Paul Maritz, is in gesprek met Jan-Louis Lee, Marnix Boersema en Jaco de Beer, en brei uit oor die kerk se politieke bewussyn, gelowiges se deelname en plek in die politiek. - Mag gelowiges 'n politieke bewussyn hê? - Moet gelowiges deelneem aan politiek? - Is daar 'n plek vir gelowiges in die politieke sake? 00:00 Podlitiek info 00:55 Scriptura info 04:04 Mag gelowiges 'n politieke bewussyn hê, en moet ons deelneem aan die politiek? 10:40 Wat is die plek van Christus in die kultuur? 14:30 Verhouding tussen kerk en staat 16:00 Moet die kerk 'n politieke bewussyn hê? 20:38 Die staat is 'n dienaar van God 22:55 Moet kerk en staat geskei wees? 30:03 Ons grootste probleem is sonde, en ons grootste nood is Christus 33:45 God het 3 omgewings ingestel: die gesin, die kerk en die regering... wat mekaar nie mag onderdruk nie 37:00 Die christen en die stembus
NOW PLAYING
Junie 2021 in Perspektief: Gelowiges en 'n politieke bewussyn
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.