Jy het So Baie Ontvang episode artwork

EPISODE · Jul 26, 2024 · 3 MIN

Jy het So Baie Ontvang

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Korintiërs1:7 Gevolglik ontbreek dit julle aan geen enkele genadegawe nie en sien julle gretig uit na Jesus Christus ons Here se verskyning by sy wederkoms. (NLV) Sommige mense hou vreeslik baie daarvan om geskenke te ontvang - dis hoe hulle gemaak is. Dit is hulle liefdestaal; dit is die manier waarop hulle liefde en toegeneentheid ontvang. Ander mense is nie so erg daaroor nie. Wat van jou? Is jy 'n ‘geskenkmens’, of nie?As jy daarvan hou om geskenke te ontvang, is dit wonderlik. Daar is absoluut niks mee verkeerd nie. Ek, aan die anderkant, gee nie om of ek vir die res van my dae hier op hierdie aarde ooit weer 'n verjaardag- of Kersgeskenk ontvang nie. Dis net nie my ding nie.Maar alhoewel ek so bedraad is, was daar 'n tyd in my lewe toe ek niks gehad het nie - alles was verlore, ek was desperaat. En dis toe dat ek die grootste geskenk van almal ontvang het. 'n Geskenk wat my lewe totaal en al verander het. Kyk net wat skryf die apostel Paulus in die 1ste eeu n.C. aan die gemeente in Korinte: 1 Korintiërs 1:7 Gevolglik ontbreek dit julle aan geen enkele genadegawe nie en sien julle gretig uit na Jesus Christus ons Here se verskyning by sy wederkoms. (NLV)Wat bedoel jy, met elke genadegawe? Wel, wanneer ons in Jesus glo, het ons alles wat ons nodig het, alles wat werklik saakmaak in die lewe: Wysheid, vermoëns, God se genade, sy liefde, sy Gees in ons … elke gawe.Selfs die persoon wat, volgens die wêreld se standaarde gemeet, niks het nie ... ontvang, wanneer hulle in Jesus glo, alles, elke gawe.Kom ons sit net vir 'n oomblik saam en dink na aan hierdie belofte, die werklikheid daarvan. Elke geskenk. Dit is wat jy het, as jy in Jesus glo. Dis wat op jou wag, as jy in Jesus wil glo.Elke genadegawe. Dit is God se belofte. Dis Sy waarheid.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Korintiërs1:7 Gevolglik ontbreek dit julle aan geen enkele genadegawe nie en sien julle gretig uit na Jesus Christus ons Here se verskyning by sy wederkoms. (NLV) Sommige mense hou vreeslik baie daarvan om geskenke te ontvang - dis hoe hulle gemaak is. Dit is hulle liefdestaal; dit is die manier waarop hulle liefde en toegeneentheid ontvang. Ander mense is nie so erg daaroor nie. Wat van jou? Is jy 'n ‘geskenkmens’, of nie? As jy daarvan hou om geskenke te ontvang,...

NOW PLAYING

Jy het So Baie Ontvang

0:00 3:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 26, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Korintiërs1:7 Gevolglik ontbreek dit julle aan geen enkele genadegawe nie en sien julle gretig uit na Jesus Christus ons Here se verskyning by sy wederkoms. (NLV) Sommige mense hou vreeslik baie daarvan om geskenke te ontvang - dis...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!