Jy Hoef Dit Nie Alleen Aan te Pak Nie episode artwork

EPISODE · Jan 7, 2026 · 2 MIN

Jy Hoef Dit Nie Alleen Aan te Pak Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 7:37-39 Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. ”Hiermee het Hy na die Gees verwys... Ek dink die meeste van ons wil goeie en edel dinge doen, nè? Maar, o, ek weet ook, daar is soveel dinge wat in die pad daarvan staan – ons emosies, ons aangebore selfsug en moeilike tye. En tog hoop ons almal om onthou te word as ‘n mens wat ‘n goeie en eerbare lewe geleef het.Nouja, ek moet nie veralgemeen nie. Bendeleiers in die wêreld van georganiseerde misdaad, diktators, kriminele, moordenaars en skelms word nie elke oggend wakker en dink: "Hoe kan ek vandag die wêreld ten goede beïnvloed of wie kan ek vandag seën?" Dis nie hulle begeertes nie, nè?Maar ek is redelik seker dat jy iemand is wat graag goed wil doen. Maar ons weet, dis moeilik om goeie en eerbare dinge te doen. Daarom voel ons dikwels so alleen; so onbekwaam om in die deurmekaar wêreld wat ons vandag moet trotseer, die goeie te doen.Maar hier is die goeie nuus – jy is nie alleen hierin nie. Daar is 'n vloedgolf van krag vir jou, in jou strewe na goedheid, beskikbaar:Johannes 7:37-39 Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.” Hiermee het Hy na die Gees verwys...Daardie strome van lewende water waarvan Hy praat ... dit is 'n oorvloed van God se Gees, God se krag, God se goedheid, wat deur jou na die dorre, droë, seer lewens van diegene rondom jou vloei.Wanneer jy op Jesus vertrou, hoef jy dit beslis nie alleen te doen nie.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 7, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 7:37-39 Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. ”Hiermee het Hy na die Gees verwys... Ek dink die meeste van ons wil goeie en edel dinge doen, nè? Maar, o, ek weet ook, daar is soveel dinge wat in die pad daarvan staan – ons emosies, ons aangebore selfsug en moe...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Jy Hoef Dit Nie Alleen Aan te Pak Nie

0:00 2:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 7, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!