Jy is Net Menslik episode artwork

EPISODE · Apr 22, 2026 · 2 MIN

Jy is Net Menslik

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPrediker 6:10 Alles is vooraf bepaal. Wat kan ’n mens daaraan doen? Wie kan tog teen Iemand veg wat sterker as jy is? (DB) Ons het seker almal al op 'n plek gekom waar die druk vir ons te veel geword het; waar dit gevoel het asof ons breekpunt bereik het. Ek het net te veel verantwoordelikhede. Ek kan dit nie meer hanteer nie! Wat moet ek doen?Jy het waarskynlik al van die bekende teorie van die Tipe A- en Tipe B-persoonlikheidstipes gehoor?Tipe A-mense is gedrewe, mededingend en haastig – sukses dryf hulle aan, maar dit lei dikwels tot stres. Hulle werk hard, voel die dringendheid om ‘n taak af te handel en sukkel met ongeduld. Hoe meer hulle aanpak, hoe nader kom hulle aan breekpunt.Tipe B-mense, aan die anderkant, is geneig om meer ontspanne en rustig te wees. Hulle neem die lewe soos dit kom, waardeer balans bo ambisie, verhoudings bo sukses. En terwyl hulle aan die eenkant minder gereeld druk voel, is dit baie meer verwoestend vir hulle wanneer hulle dit wel voel.In werklikheid lê ons almal êrens tussen daardie twee uiterstes. Daarby het ons ook ons eie persoonlikheid, wat deur omstandighede en aangebore eienskappe gevorm is, wat sake kompliseer. Maar hoe jy ook al bedraad is, daardie ‘breekpunt’ word veroorsaak deur jou patetiese idee dat alles van jou optrede afhang! Jou kop smokkel met jou - jy kry die boodskap: Dit is stukkend. Dit moet reggemaak word. Ek is die enigste een wat dit kan regmaak. Maar dis bo my vuurmaakplek, ek sal dit nooit kan regmaak nie.So wanneer jy jouself op daardie punt bevind, hier 'n bietjie goddelike wysheid om jou te help:Prediker 6:10 Alles is vooraf bepaal. Wat kan ’n mens daaraan doen? Wie kan tog teen iemand veg wat sterker as jy is? (DB)Die slotsom is: jy is slegs ‘n mens. Laat God God wees. Hy is die Een met die mag om dit reg te maak.Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 22, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Prediker 6:10 Alles is vooraf bepaal. Wat kan ’n mens daaraan doen? Wie kan tog teen Iemand veg wat sterker as jy is? (DB) Ons het seker almal al op 'n plek gekom waar die druk vir ons te veel geword het; waar dit gevoel het asof ons breekpunt bereik het. Ek het net te veel verantwoordelikhede. Ek kan dit nie meer hanteer nie! Wat moet ek doen? Jy het waarskynlik al van die bekende teorie van die Tipe A- en Tipe B-persoonlikheidstipes gehoor? Tipe A-mense is gedrewe, me...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Jy is Net Menslik

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 22, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!