Jy Kan God Vertrou episode artwork

EPISODE · Aug 24, 2024 · 2 MIN

Jy Kan God Vertrou

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 89:2,3 en 15 Ek sal altyd sing van die Here se liefdesdade, sy trou verkondig aan komende geslagte. Ek sê: “U liefde en u trou wankel nooit, U troon is gebou op geregtigheid en reg, liefde en trou staan in u diens. Wat doen jy as jy jouself in 'n benarde situasie bevind en heeltemal alleen voel? Sê my! Wat doen jy? Stoei jy alleen daarmee? Of roep jy tot God?Dis nie net jy wat soms voel asof jy in 'n diep, donker gat is nie. Daardie gevoel van eensaamheid is baie meer algemeen as wat jy dink. R.C. Sproul was 'n prominente 20ste eeuse teoloog, pastoor en omroeper. Jy dink waarskynlik nou dat hy dag en nag ‘n direkte lyn na God gehad het...Hy klink so kundig en so gesaghebbend wanneer jy na een van sy ou uitsendings luister of een van sy vele boeke lees. Hy sou sekerlik nie dieselfde probleem as ek of jy gehad het nie. Hoe dink jy?Luister wat hy destyds gesê het: “Ek voel nie altyd God se teenwoordigheid nie. Maar sy beloftes hang nie van my gevoelens af nie; hulle berus op sy integriteit.”Daar gaan tye wees wanneer ons gevoelens ons in die steek laat; wanneer hulle vir ons gaan sê dat God nie in hierdie situasie by ons is nie.Psalm 89:1,2,14 Ek sal altyd sing van die Here se liefdesdade, sy trou verkondig aan komende geslagte. Ek sê: “U liefde en u trou wankel nooit, U troon is gebou op geregtigheid en reg, liefde en trou staan in u diens.God is liefde. Hy is vir ewig en ewig getrou. Hy is die God van waarheid en geregtigheid. Daarom kan jy op Hom staatmaak, selfs wanneer jou gevoelens jou in die steek laat. Daarom kan jy, sonder die minste twyfel, weet dat Hy hier, in hierdie situasie, saam met jou is. Daarom kan jy vir altyd van sy liefde en getrouheid sing.Want dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 24, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 89:2,3 en 15 Ek sal altyd sing van die Here se liefdesdade, sy trou verkondig aan komende geslagte. Ek sê: “U liefde en u trou wankel nooit, U troon is gebou op geregtigheid en reg, liefde en trou staan in u diens. Wat doen jy as jy jouself in 'n benarde situasie bevind en heeltemal alleen voel? Sê my! Wat doen jy? Stoei jy alleen daarmee? Of roep jy tot God? Dis nie net jy wat soms voel asof jy in 'n diep, donker gat is nie. Daardie gevoel van eensaamheid is b...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Jy Kan God Vertrou

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 24, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!