"Jy mag nie oordeel nie?!" episode artwork

EPISODE · Sep 7, 2018 · 28 MIN

"Jy mag nie oordeel nie?!"

from Radio Scriptura

Ons gesels saam oor die misverstand onder baie mense dat niemand hoegenaamd mag oordeel nie. Is dit so? Ons argument is juis dat die Skrif ons opdrag gee om wél te oordeel, maar nie te veroordeel nie. Ons moet juis oordeel, want ons moet onderskei en Christusgesentreerde besluite neem. Ons moet die waarheid bewaar en bevorder, maar die leuen beveg. As ons nie kan oordeel nie, is ons nie meer aanspreeklik vir mekaar nie. So val die hele fondasie vir broederlike liefde en tug ook inmekaar. Ons moet juis weer leer om reg en gelowig te oordeel!

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 7, 2018

Embed this episode

NOW PLAYING

"Jy mag nie oordeel nie?!"

0:00 28:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 28 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on September 7, 2018.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!