Jy Misluk as jy Opgee episode artwork

EPISODE · Feb 24, 2026 · 2 MIN

Jy Misluk as jy Opgee

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 24:16 Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig. Ons hou nie daarvan om oor ons mislukkings te praat nie. Ons het almal al misluk, en as jy daaraan terugdink, maak dit nogal seer, nè? Maar hoe dikwels het jy al misluk omdat jy nie opgestaan het nadat jy oor ‘n hobbel in die pad gestruikel het nie? Dink ‘n bietjie daaroor na.In die middel van die 18de eeu was Vitus Bering, 'n Deense ontdekkingsreisiger, aangestel om kaarte te teken van die gedeelte tussen Siberië en Noord-Amerika. Nadat hy Alaska suksesvol bereik het, het sy bemanning siek geword en die voorrade het begin opraak. Bering kón die omstandighede oorleef en suksesvol teruggekeer het, maar hy het moed verloor. Hy het tou opgegooi en sy bemanning toegelaat om doelloos uiteen te dryf.Die hele ekspedisie het op die rotse geloop. Bering is dood, en alles was verlore. As hy net 'n bietjie langer vasgebyt het en sy bemanning beheer het en bymekaargehou het, sou hy waarskynlik veilig na sy huis teruggekeer het en sy nalatenskap as een van die geskiedenis se groot ontdekkingsreisigers verseker het.Wanneer ons teëspoed beleef en wanneer ons jammerlik misluk; het ons 'n keuse: om op te staan of om moed te verloor en om op te gee.Spreuke 24:16 Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig.God beskou dit nie as ‘n mislukking wanneer ‘n mens val nie. Wat hy wel as ‘n mislukking beskou, is wanneer jy weier om weer op te staan. Wat wil jy graag bereik? Watter struikelblok het oor jou pad gekom: watter teëspoed het jou getref? Hoe sterk is die versoeking om moed op te gee? Dit is beslis moeilike vrae, maar vrae wat jy jouself moet afvra … want jou deursettingsvermoë gaan jou uiteindelik suksesvol maak.Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Spreuke 24:16 Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig. Ons hou nie daarvan om oor ons mislukkings te praat nie. Ons het almal al misluk, en as jy daaraan terugdink, maak dit nogal seer, nè? Maar hoe dikwels het jy al misluk omdat jy nie opgestaan het nadat jy oor ‘n hobbel in die pad gestruikel het nie? Dink ‘n bietjie daaroor na. In die middel van die 18de eeu was Vitus Bering, 'n Deense ontdekkingsreisiger, a...

NOW PLAYING

Jy Misluk as jy Opgee

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 24, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailSpreuke 24:16 Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig. Ons hou nie daarvan om oor ons mislukkings te praat nie. Ons het almal al misluk, en as jy daaraan terugdink, maak dit...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!