Jy Sal Nooit Alleen Loop Nie episode artwork

EPISODE · Sep 5, 2025 · 2 MIN

Jy Sal Nooit Alleen Loop Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJesaja 43:1-2 Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie, Eensaamheid is een van die moeilikste gewaarwordinge wat ons ooit kan ervaar. Ons almal beland op een of ander tyd in ‘n situasie van eensaamheid. Soms is dit slegs vir ‘n kort rukkie; ander kere voel dit of dit vir ewig aanhou.Om sake te vererger, word eensaamheid dikwels vererger deur swak gesondheid, armoede, die verlies van 'n geliefde of verraad ... dis soos om sout in die wonde te vryf. En hoe langer dit aanhou, hoe meer begin vrees, moedeloosheid en hopeloosheid intree.God het op 'n baie moeilike tydstip in hul geskiedenis, te midde van die verdrukking wat deur hul eie rebellie oor Israel gebring is, met die Israeliete gepraat en die volgende vir sy volk gesê:Jesaja 43:1-2 Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie.Gister het ons gesels oor God se doel om ons karakter te verfyn deur ons toe te laat om deur die vuuroond van lyding te gaan. “Oond” is so 'n gepaste beskrywing. Jy wil net daar uit kom. Maar luister, Hy het wel 'n doel daarmee; en wat nog belangriker is; Hy is saam met jou daarbinne.Onthou: Wanneer jy probleme het: Ek is by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie.Dis God se belofte. Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 5, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Jesaja 43:1-2 Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie, Eensaamheid is een van die moeilikste gewaarwordinge wat ons ooit kan ervaar. Ons almal beland op een of ander tyd in ‘n sit...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Jy Sal Nooit Alleen Loop Nie

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 5, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!