EPISODE · Jan 20, 2026 · 7 MIN
Kabeljous-reservaat vlammehel gespaar
from Driesestig · host RSG
Met die verwoestende brande wat tot verlede week nog in die Kouga-streek gewoed het, is die Kabeljous-reservaat buite Jeffreysbaai gelukkig ‘n vlammehel gespaar. Dié reservaat is een van die weinige plekke wat nog ‘n veilige habitat vir die bedreigde witkruisvleivalk bied. Hoewel dit ‘n provinsiale reservaat is, word dit al jare lank deur vrywilligers van die Kabeljous Reservaat Aksiegroep in stand gehou. Hennie Swanevelder, afgetrede provinsiale natuurbewaringsbeampte, gesels met Mariska Spoormaker.
Embed this episode
Ready to play
Kabeljous-reservaat vlammehel gespaar
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.