EPISODE · Nov 20, 2025 · 7 MIN
Kalaharistories: Soos inspandonkies
from Spektrum · host Johann Els
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Soos inspandonkies” uit Kol 1:10 en Hebr 11:6. Spektrum Podcasts
Embed this episode
NOW PLAYING
Kalaharistories: Soos inspandonkies
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.