Spektrum podcast artwork

PODCAST · religion

Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Publisher-supplied feed metadata · PodParley refreshed Jun 11, 2026 · Source feed

  1. 150

    Wynand du Preez - Moenie die Here vergeet nie

    Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moet die Here nie vergeet nie” uit Deut 8:6-10. Spektrum Podcasts

  2. 149

    Kalaharistories: Ankerpaal

    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ankerpaal” uit Hand 27:23 - 25 Spektrum Podcasts

  3. 148

    Jannie Pelser Nuusinsig

    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

  4. 147

    Ds Janlu Kuyler - Paulus praat net oor Jesus

    Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oor hoe Paulus net Jesus gepraat het, maar nie saak wat nie. Spektrum Podcasts

  5. 146

    Letsie van der Bank oor die Radiokansel Damesoggend

    met Letsie van der Bank oor die komende Damesoggend 21 Aug, by Casa de Social de Madeira waar jy ‘n afspraak het. Spektrum Podcasts

  6. 145

    Morkel Steyn - The whisper became a song

    Johann Els gesels met Morkel Steyn. Hy het ‘n musiek bediening van profetiese woord en musiek wat hy al vir 13 jaar doen. Nou wil hy dit wyer vat met ‘n youtube reeks met die naam - JC GREY – The Whisper Became a Song Spektrum Podcasts

  7. 144

    Gateway News

    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

  8. 143

    Jannie Pelser - Nuusinsig

    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure - sy tema: minder onthou, meer droom. Spektrum Podcasts

  9. 142

    Gateway News

    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

  10. 141

    Jannie Pelser - Nuusinsig

    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure, veral oor Hemelvaart. Spektrum Podcasts

  11. 140

    Kalaharistories: Want vandag, net vandag

    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Want vandag, net vandag” uit Ps 147:3 Spektrum Podcasts

  12. 139

    Huweliksfokus - Moenie te veel van jouself dink nie

    Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Moenie te veel van jouself dink nie” uit Rom 12:3 natuurlik. Spektrum Podcasts

  13. 138

    Jannie Pelser Nuusinsig

    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

  14. 137

    Ps Ramahlale Mangaba about community prayer in Mamelodi

    Johann Els is speaking to Ps Mangaba about the prayer meeting they are organising in Mamelodi. The purpose of their prayer is their desire to see Salvation through Jesus Christ, Revival in our churches and God's Kingdom upon the community and nation Spektrum Podcasts

  15. 136

    Ds Janlu Kuyler - Die Here wil jou gebruik

    Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 18, en hoe die Here ons elkeen wil gebruik waar Hy ons geplant het. Spektrum Podcasts

  16. 135

    Jannie Pelser Nuusinsig

    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

  17. 134

    Wynand du Preez - Die doel van tiendes

    Ons het elke week 'n oordenking wat tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Die doel van die tiende” uit Deut 14:28 Spektrum Podcasts

  18. 133

    Kalaharistories - Nooit te laat nie

    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Nooit te laat nie” uit Ps 61:6 Spektrum Podcasts

  19. 132

    Izelle Loots oor die Radiokansel Vrouekamp 22 - 24 Mei

    Dit is weer tyd vir Radiokansel se Vrouekamp (22 – 24 Mei by Shekinah Resort), en ek het laas keer baie lekker gesels met Izelle Loots (een van die Krone), oor haar aandeel in hierdie kosbare wegbreek naweek vir die dames. Sy kamp weer saam so ons gesels heerlik oor haar tema - Johann Els Spektrum Podcasts

  20. 131

    Gateway News

    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

  21. 130

    Nico van der Merwe van Eduplex

    Janine gesels met Nico van der Merwe, stigter van nie net die Oorinstituut nie, maar ook van Eduplex, ’n Christen privaatskool in Queenswood, Pretoria. Nico is ook ‘n internasionale Christen-spreker, en die outeur van verskeie boeke, wat insluit “What does God know about Business” en “VISION – Dare to dream BIG!”. Ons gesels oor Eduplex se ope dag die 23ste April en oor wat hulle so uniek maak. Spektrum Podcasts

  22. 129

    Huweliksfokus: Die derde liefde

    Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Die derde tipe liefde in die huwelik, Eros liefde.” Spektrum Podcasts

  23. 128

    Jannie Pelser - Nuusinsig

    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure, met sy fokus op leierskap vanmiddag. Spektrum Podcasts

  24. 127

    Dr Venessa Marais oor AML

    Johann Els gesels met Kliniese sielkundige, Dr Venessa Marais, Suid-Afrikaanse ambassadeur vir AML (Akute Myeloïede Leukemie). Op 21 April 2026 is die AML Wêreldbewusmakingsdag wêreldwyd en aangesien sy geweldig baie werk doen met families van kankerpasiënte, is sy die perfekte persoon om hieroor te gesels. Spektrum Podcasts

  25. 126

    Ds Janlu Kuyler: Hoe om deure wys oop te maak

    Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 16 en oor hoe die Heilige Gees mens lei om deure wys oop te maak. Spektrum Podcasts

  26. 125

    Wynand du Preez - Die gee van tiendes

    Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Hoe om tiende te gee” uit Gen 28 Spektrum Podcasts

  27. 124

    Kalaharistories - Die een wat wag

    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die een wat wag” uit Psalm 103:12 Spektrum Podcasts

  28. 123

    Nadio Olivier vra gebed vir Centurion

    Charles van Onselen gesels met Nadia Olivier oor hoe ‘n gewone mens kan omgee vir haar gemeenskap. Sy roep ‘n gebedsdag vir haar area uit, in die geval Centurion, op die 11de April. Spektrum Podcasts

  29. 122

    Huweliksfokus: Tweede liefde(Phileo) waarop die huwelik staan

    Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Tweede liefde(Phileo) waarop die huwelik staan.” Spektrum Podcasts

  30. 121

    Jannie Pelser Nuusinsig

    Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Vandag gaan oor die slaggate! Spektrum Podcasts

  31. 120

    Johannes Wolfaardt - Struggling Stains

    Johann Els speaks to Johannes Wolfaardt about how the Lord restored his life after numerous suicide attempts as a result of rejection and abuse as a child. He is the founder of United for Change SA, and the name of his book is “Struggling Stains.” Spektrum Podcasts

  32. 119

    Ds Janlu Kuyler: Toe Paulus en Barnabas se paaie skei

    Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe toe Paulus en Barnabas paaie geskei het in Handelinge 15. Spektrum Podcasts

  33. 118

    Wynand du Preez:

    Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help mekaar graag” uit 2 Kor 8:10 Spektrum Podcasts

  34. 117

    Kalaharistories: Monumentale Momente

    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Monumentale Momente” uit Eks 16:10. Spektrum Podcasts

  35. 116

    Deon Grobler: Kilos vir Kinders op die pad

    Johann Els gesels met Deon Grobler langs die pad. Hy en sy pelle het 26 Maart weggespring van Lephalale na Gouritzmond toe, 1600km per fiets, om ‘n splinternuwe Kinderkerk te kan oprig by AGS El Bet-el gemeente in Lephalale. Spektrum Podcasts

  36. 115

    Gateway News 1 Apr

    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

  37. 114

    Marisca Viana oor "Devoted"

    Johann Els gesels met Marisca Viana oor die derde joernaal wat sy vrystel, genaamd Beloved. Sy het ’n getuienis om te deel en ’n hart om ander nader aan Jesus te lei. Spektrum Podcasts

  38. 113

    Huweliksfokus: Agape Liefde

    Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Eerste liefde(Agapè) waarop die huwelik staan.” Spektrum Podcasts

  39. 112

    Jannie Pelser Nuusinsig

    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts

  40. 111

    Janine van Niekerk oor die Krone Vrouekamp by Shekinah

    Johann Els gesels met Janine van Niekerk oor die komende Vrouekamp by Shekinah 22 – 24 Mei saam met die Krone. Spektrum Podcasts

  41. 110

    Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou

    Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15. Spektrum Podcasts

  42. 109

    Kalaharistories: Hemelstraat se mense

    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hemelstraat se mense” uit Gen 15:5 Spektrum Podcasts

  43. 108

    Wynand du Preez - Genade buite geld

    Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Genade buite geld” uit 2 Kor 8. Spektrum Podcasts

  44. 107

    Ilse Strauss oor oor Maroela Media se vroueoggend by Monte de Dios

    Op 18 April om 9:00 word vroue genooi na 'n besonderse vroueoggend by Monte de Dios in Pretoria - 'n unieke kultuur -en-geloofsbelewenis aangebied deur Maroela Media. Daarom gesels ons met Ilse Strauss, oor haar bemoedigende boodskap vanuit Jerusalem. Spektrum Podcasts

  45. 106

    Did you Know? #6

    Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them. Spektrum Podcasts

  46. 105

    Muller Crauwkamp - Moody Bible Institute-verrykingskursusse

    Dan sal ons met Muller Crauwkamp gesels oor die nuwe siklus van Moody Bible Institute-verrykingskursusse wat op Radio Pulpit aangebied word en hoe jy soveel meer kan leer. Spektrum Podcasts

  47. 104

    Huweliksfokus: Is jy slaaf van jou emosies?

    Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Is jy ‘n slaaf van jou emosies?” Spektrum Podcasts

  48. 103

    Jannie Pelser - Nuusinsig oor Menseregte

    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts

  49. 102

    Pieter Coffee with the Prayer Roadmap

    Johann Els speaks to Pieter Coffee about his own testimony and music (from songs like “I Surrender” to today) and all the books he has written to build up the body. His latest one – The Prayer Roadmap. Spektrum Podcasts

  50. 101

    Ds Janlu Kuyler: Wat nou van die heidene?

    Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 15 en oor hoe die kerk nou moet uitsorteer wat om van die heidene te verwag wat tot bekering kom. Spektrum Podcasts

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

HOSTED BY

Radio Pulpit

CATEGORIES

Frequently Asked Questions

How many episodes does Spektrum have?

Spektrum currently has 50 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Spektrum about?

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

How often does Spektrum release new episodes?

Spektrum has 50 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Spektrum?

You can listen to Spektrum on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Spektrum?

Spektrum is created and hosted by Radio Pulpit.
URL copied to clipboard!