Kan besuiniging die begroting balanseer? episode artwork

EPISODE · Oct 30, 2023 · 2 MIN

Kan besuiniging die begroting balanseer?

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Woensdag se mini-begroting gaan oor twee dinge, besnoeiing van besteding en belastingverhogings. Die Tesourie het almal laat skrik met hulle voorstelle rondom die vermindering van besteding, maar die Minister het later gesê dat die besnoeiings nie meer sal wees die gewone onderbesteding nie. Kan besuiniging die staatsfinansies op ʼn meer volhoubare voet kry? Die antwoord hang af van of jy aan die groter tekort dink as ʼn tydelike skok, of ʼn strukturele probleem. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 30, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Kan besuiniging die begroting balanseer?

0:00 2:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on October 30, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!