EPISODE · Jan 22, 2024 · 2 MIN
Kan ons ontkoppel van die Weste?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In ʼn verkiesingsjaar moet mens jou nie te veel aan politici se uitlatings steur nie, maar die Minister van Finansies Enoch Godongwana het verlede week by Davos iets kwytgeraak wat ʼn opmerking vereis. Hy het gesê dat ontwikkelende lande hulle handelspatrone moet verander om hulle te ontkoppel van die Weste. Hy vergeet een belangrike ding – Suid-Afrika voer eintlik nie uit nie, dit is besighede in Suid-Afrika wat uitvoer. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Kan ons ontkoppel van die Weste?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.