Kan ons toelaat dat munisipaliteite misluk? episode artwork

EPISODE · May 18, 2023 · 2 MIN

Kan ons toelaat dat munisipaliteite misluk?

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Beurtkrag, wateronderbrekings en stukkende paaie is die gevolge van ʼn gebrek aan instandhouding, wat weer die gevolg is van ʼn klomp ander dinge. Om dit reg te maak gaan geld kos, maar om te begin moet ons eers die skuldprobleem oplos. Die Tesourie het ʼn plan, maar wat is die kans dat dit kan werk? Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 18, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Kan ons toelaat dat munisipaliteite misluk?

0:00 2:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on May 18, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!