EPISODE · Mar 12, 2024 · 2 MIN
Kan Taylor Swift se toer ons ekonomiese groei bevorder?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Groei vooruitskattings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie is maar redelik gedemp en mens wonder of Taylor Swift nie dalk die oplossing vir ons probleem is nie. Haar Eras toer is binnekort in Singapoer en dit het groeivooruitskattings daar verhoog van 2,5% tot 2,9% vir die eerste drie maande van die jaar. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Kan Taylor Swift se toer ons ekonomiese groei bevorder?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.