EPISODE · Oct 7, 2019 · 7 MIN
Kanada Immigrasie 1: Is dit koud in Kanada?
from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter
Send a textDis die vraag wat almal vra. "Is dit koud in Kanada?" Dit hang af waar jy bly. Ek woon aan die weskus, naby Vancouver. Dis heerlik hier. Kies heel eerste waar jy wil woon in hierdie land wat so groot is soos 'n derde van Afrika. En "koud" is die verkeerde vraag. Wat pla is dat die dae in die winter baie kort is. In die somer skyn die son soms tot 11 uur. Dis die ware aanpassing. Is die koud waar ek bly? Nee. Dis sneeu dalk 2 keer 'n jaar en die sneeu verdwyn binne 'n dag of wat. In die somer speel mense hier in die berge langs riviere en stap in die digte ongerepte woude, omdat dit kroongrond is, en mens op baie plekke net kan tent opslaan.Support the show
NOW PLAYING
Kanada Immigrasie 1: Is dit koud in Kanada?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.