Kanada Immigrasie 12. Nuwe Kultuur. Thanksgiving-kalkoene. Pajama-dag in Skole. Halloween se verniet swiets episode artwork

EPISODE · Nov 2, 2019 · 9 MIN

Kanada Immigrasie 12. Nuwe Kultuur. Thanksgiving-kalkoene. Pajama-dag in Skole. Halloween se verniet swiets

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textNuwe Kanadese kultuur/tradisies het sy pret en sy uitdagings. Aan die begin het ek vir als "nee" geroep, bloot omdat dit volksvreemd is. Ek het die 1e jaar nie Thanksgiving (in Oktober) gehou met 'n Kalkoen-ete nie -- omdat ek nie geweet het waarvoor Kanadese "thanks" nie, en ook omdat ek nog nooit kalkoen gaar gemaak het nie (ai). Die dorp se mense het toe my kinders genooi vir die ete -- toe sit ek en my man soos kiepies by die huis met toebroodjies! My kinders sê eendag hulle moet met pajamas skool toe. Met ongekamde hare en pantoffels. Ek sê weer "nee" maar, die bure bel en sê dis ok. Toe Halloween en ek sê....ai tog ... weer "nee" en toe gee die bure prinsessie en superman kostuums, en my opgewonde kinders kom met kussingslope vol swiets huis toe. Dit was te lekker -- ons het swiets gehad vir 'n jaar. Nuwe kultuur. Nuwe vrae, nuwe grense, nuwe vakansiedae. Aanpassing en groot pret. Maar die nuwe tradisies is swaar om aan te leer en te omhels. En dan weer nie -- die hele land doen dit.Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 2, 2019

Embed this episode

Send a text Nuwe Kanadese kultuur/tradisies het sy pret en sy uitdagings. Aan die begin het ek vir als "nee" geroep, bloot omdat dit volksvreemd is. Ek het die 1e jaar nie Thanksgiving (in Oktober) gehou met 'n Kalkoen-ete nie -- omdat ek nie geweet het waarvoor Kanadese "thanks" nie, en ook omdat ek nog nooit kalkoen gaar gemaak het nie (ai). Die dorp se mense het toe my kinders genooi vir die ete -- toe sit ek en my man soos kiepies by die huis met toebroodjies! My kinders sê eendag hulle m...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Kanada Immigrasie 12. Nuwe Kultuur. Thanksgiving-kalkoene. Pajama-dag in Skole. Halloween se verniet swiets

0:00 9:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 9 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on November 2, 2019.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!