Kanada Immigrasie 13. Bring saam: Selfone. Medisyne. Kredietkaart. episode artwork

EPISODE · Nov 7, 2019 · 8 MIN

Kanada Immigrasie 13. Bring saam: Selfone. Medisyne. Kredietkaart.

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textSELFOON. MEDISYNE. KREDIETKAAT? Bring saam. Selfone: Bring almal se selfone saam, "unlock" hulle en sorg dat jy hier 'n nuwe Sim-kaart kan insit. Gebruik dit die eerste paar dae net vir Internet-konneksies, sodat jy kan WhatsApp en Facebook. Gratis. Koop dan 'n pay-as-you-go kaart voor jy 'n 2-jaar kontrak teken. Medisyne: Ek maak voorstelle van wat ek dink sal help om saam te bring vir die eerste paar weke. Kredietlkaart. Bring jou SA kredietkaart of Krediet/Debiet kaart. Laai geld op. Dit gaan jou lewe makliker maak in die "bomskok" tyd net na jy hier aankom.Support the show

Send a text SELFOON. MEDISYNE. KREDIETKAAT? Bring saam. Selfone: Bring almal se selfone saam, "unlock" hulle en sorg dat jy hier 'n nuwe Sim-kaart kan insit. Gebruik dit die eerste paar dae net vir Internet-konneksies, sodat jy kan WhatsApp en Facebook. Gratis. Koop dan 'n pay-as-you-go kaart voor jy 'n 2-jaar kontrak teken. Medisyne: Ek maak voorstelle van wat ek dink sal help om saam te bring vir die eerste paar weke. Kredietlkaart. Bring jou SA kredietkaart of Krediet/Debiet kaart. Laai ge...

NOW PLAYING

Kanada Immigrasie 13. Bring saam: Selfone. Medisyne. Kredietkaart.

0:00 8:32

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 8 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on November 7, 2019.

What is this episode about?

Send a textSELFOON. MEDISYNE. KREDIETKAAT? Bring saam. Selfone: Bring almal se selfone saam, "unlock" hulle en sorg dat jy hier 'n nuwe Sim-kaart kan insit. Gebruik dit die eerste paar dae net vir Internet-konneksies, sodat jy kan WhatsApp en...

Can I download this AudreyStories episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!