Kanada Immigrasie 14. PROKUREUR in Kanada. Kry een. episode artwork

EPISODE · Nov 7, 2019 · 8 MIN

Kanada Immigrasie 14. PROKUREUR in Kanada. Kry een.

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textEpisode 14. Ek dink dis deesdae 'n goeie plan om 'n prokureur te kry. Hulle is heel gereeld goedkoper as "agentsakppe". Derduisende mense doen aansoek om Kanada toe te trek: uit honderde lande. Daar is nou 36 maniere om te kwalifiseer vir immigrasie. Party is net geldig op die platteland. Ander net in sekere provinsies. Jy kort 'n kenner op die gebied van immigrasie-wette. Ek gee die name van 3 prokureurs. Ek is so bang iemand kroek jou. Kry regshulp. As iets verkeerd gaan hier direk na jy aankom-- is jou prokureur gereed om hof toe te gaan. Ek het vandag een gebel, en hier is wat hy voorstel ...Support the show

Send a text Episode 14. Ek dink dis deesdae 'n goeie plan om 'n prokureur te kry. Hulle is heel gereeld goedkoper as "agentsakppe". Derduisende mense doen aansoek om Kanada toe te trek: uit honderde lande. Daar is nou 36 maniere om te kwalifiseer vir immigrasie. Party is net geldig op die platteland. Ander net in sekere provinsies. Jy kort 'n kenner op die gebied van immigrasie-wette. Ek gee die name van 3 prokureurs. Ek is so bang iemand kroek jou. Kry regshulp. As iets verkeerd gaan hier di...

NOW PLAYING

Kanada Immigrasie 14. PROKUREUR in Kanada. Kry een.

0:00 8:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 8 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on November 7, 2019.

What is this episode about?

Send a textEpisode 14. Ek dink dis deesdae 'n goeie plan om 'n prokureur te kry. Hulle is heel gereeld goedkoper as "agentsakppe". Derduisende mense doen aansoek om Kanada toe te trek: uit honderde lande. Daar is nou 36 maniere om te kwalifiseer vir...

Can I download this AudreyStories episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!