Kanada Immigrasie 18. CRAIGS-LIST Vancouver. Jou handboek oor werk/geleenthede/verniet goed. episode artwork

EPISODE · Nov 8, 2019 · 7 MIN

Kanada Immigrasie 18. CRAIGS-LIST Vancouver. Jou handboek oor werk/geleenthede/verniet goed.

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textEopisode 18. CraigsList Vancouver (dis nou jou HANDBOEK oor Kanada) gee vir jou die wonderlikste info oor 'alles Kanada". Dis waar mense WERK adverteer (maklike en vreemde werke). Alle soorte. Jy gaan leer wat in aanvraag is, en hoeveel hulle jou sou betaal. Doen die "search" oor die hele Lower Mainland gedeelte, want jy kan dan kyk wat alles in al 7 stede hier gebeur. Mense vra hier dat jy verniet vir hulle kom werk. Dit het waarde. Ek praat oor wat om te kies, as jy eers hier woon. Dan is CraigsList ook die plek waar mense meubels verniet weggee. Niks het 2e handse waarde in Kanada nie. Maak hierdie plek jou handboek om te leer wat in Kanada gebeur terwyl jy wag om te kom, of lees dit sommer as jou kinders getrek het en 'n verniet rusbank benodig.Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 8, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Kanada Immigrasie 18. CRAIGS-LIST Vancouver. Jou handboek oor werk/geleenthede/verniet goed.

0:00 7:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 7 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on November 8, 2019.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!