Kanada Immigrasie 19. SNEEU. Mooi? Nee. Aaklig. Goor. 'n Pyn

EPISODE · Nov 10, 2019 · 9 MIN

Kanada Immigrasie 19. SNEEU. Mooi? Nee. Aaklig. Goor. 'n Pyn

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textSneeu is net mooi op bergpieke, Kerskaartjies, foto's en op 'n ski-hill as jy self ski. Die waarheid oor sneeu, vir mense uit warm lande. Sneeu word vuil van die sand en klip wat die sneeuploeg strooi oor strate. Selfs die Kanadese haat sneeu, omdat mooi sneeu gou-gou harde ys word en dan oral vassit vir maande en maande. Dis werk. Klein dorpies word afgesny van die wêreld. Bergepasse raak onbegaanbaar. Die sagte stilte na vars sneeu is te wonderlik. Maar vir die res is dit goor. In die Lower Mainland gedeelte sneeu dit nie juis nie -- so 1 tot 3 keer 'n jaar en dis gewoonlik binne 'n dag weer weg.Support the show

NOW PLAYING

Kanada Immigrasie 19. SNEEU. Mooi? Nee. Aaklig. Goor. 'n Pyn

0:00 9:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

URL copied to clipboard!