Kanada Immigrasie 25. Aanpassing. Help! Ek wil huis toe gaan! episode artwork

EPISODE · Dec 28, 2019 · 8 MIN

Kanada Immigrasie 25. Aanpassing. Help! Ek wil huis toe gaan!

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textAanpassing in enige nuwe land begin maklik en as 'n groot avontuur. Die hele konsep van immigrasie is 'te groot' en die brein dink aan trek as 'n heerlike vakansie. Dan -- skielik -- asof 'n kristalglas in 'n duisend stukkies breek, tref die werklikheid jou op 'n Gewone Woensdag. Skielik sit jy in Piet Verdriet straat en jy roep: "Ek wil huis toe gaan! Ek het dit nie bedoel om vir ALTYD te immigreer nie. Draai tyd terug. Suid-Afrika is eintlik ok, en elkeen van die 50 redes waarom ek getrek het, moet moet moet verkeerd wees."Raad oor aanpassing. Dis normaal. Elke immigrant uit honderde lande sukkel 'n rukkie met die nuwe kultuur van hul nuwe land.Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 28, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Kanada Immigrasie 25. Aanpassing. Help! Ek wil huis toe gaan!

0:00 8:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 8 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on December 28, 2019.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!