Kanada Immigrasie 28. VERNIET geld in Kanada. Canada Pension Plan, Old Age Pension, EI, geld per kind. episode artwork

EPISODE · Jan 1, 2020 · 7 MIN

Kanada Immigrasie 28. VERNIET geld in Kanada. Canada Pension Plan, Old Age Pension, EI, geld per kind.

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textKanada gee op 65 vir almal "old-age-pension" (tot $660 p/m) en dan ook Canada Pension van tot $1000 per maand. As jou werk jou afdank, of jy te siek word om te werk, skop jou EI in. Dis 'n versekering wat almal wat werk betaal per maand, sodat jy nie geldloos sal sukkel terwyl jy nie werk nie. Kanada betaal jou ook vir elke kind. Die maksimum is $533 per kind p/m vir kinders onder 6 en dan $450 per maand vir kinders tussen 6 en 17.Jy moet jouself opvoed oor al hierdie planne. Niemand gaan aan jou deur klop en die geld aflewer nie. Ek vertel hier oor hoe al hierdie verniet geld werk. Dis verskillend in elke provinsie. Jy moet dalk vir jou 'n boekhouer kry om jou daarmee te help, sodat jy nie enige verniet geld in Kanada mis nie.Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 1, 2020

Embed this episode

Send a text Kanada gee op 65 vir almal "old-age-pension" (tot $660 p/m) en dan ook Canada Pension van tot $1000 per maand. As jou werk jou afdank, of jy te siek word om te werk, skop jou EI in. Dis 'n versekering wat almal wat werk betaal per maand, sodat jy nie geldloos sal sukkel terwyl jy nie werk nie. Kanada betaal jou ook vir elke kind. Die maksimum is $533 per kind p/m vir kinders onder 6 en dan $450 per maand vir kinders tussen 6 en 17. Jy moet jouself opvoed oor al hierdie planne. Nie...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Kanada Immigrasie 28. VERNIET geld in Kanada. Canada Pension Plan, Old Age Pension, EI, geld per kind.

0:00 7:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 7 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on January 1, 2020.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!