Kanada Immigrasie 29. Ek trek terug SA toe! Nee, moenie! 95% van terug-trekkers trek weer uit SA. episode artwork

EPISODE · Jan 2, 2020 · 6 MIN

Kanada Immigrasie 29. Ek trek terug SA toe! Nee, moenie! 95% van terug-trekkers trek weer uit SA.

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textImmigrasie is swaar. Baie immigrante besluit om terug te gaan SA toe. MOENIE. 95% van "terug-trekkers" trek weer terug Kanada/Australië ens. toe. Soms trek mense terug omdat hulle ouers soveel druk op hulle plaas. Ouers sê: "Ons kan nie sonder jou lewe nie. Jy het ons enigste kleinkinders uit die land geneem. Ons is oud, ons verlang te veel ...". Nee. Dis verkeerd. Ouers mag kinders nie teruglok nie.Dan, trek mense terug omdat alle mense verandering haat en die aanpassing te swaar is. Daar is net te veel onbekendes. Ja. Daar is. Ja, dit is swaar. Maar, met tyd, begin almal gewoond raak aan die nuwe kultuur, hulle maak vriende, en meer as enige iets -- Suid-Afrikaners begin floreer in 'n veilige land met 'n stewige ekonomie. "Veilig" en "vrede" word die wonderlikste plus punte.(Moenie 2 keer trek nie. Spaar jouself geld en gaan hou gou 'n week vakansie in Mexico. Sit langs die see, haal diep asem en onthou jou Plan A: Immigreer Kanada toe want daar is 50 redes waarom ek moet trek uit SA.)Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 2, 2020

Embed this episode

Send a text Immigrasie is swaar. Baie immigrante besluit om terug te gaan SA toe. MOENIE. 95% van "terug-trekkers" trek weer terug Kanada/Australië ens. toe. Soms trek mense terug omdat hulle ouers soveel druk op hulle plaas. Ouers sê: "Ons kan nie sonder jou lewe nie. Jy het ons enigste kleinkinders uit die land geneem. Ons is oud, ons verlang te veel ...". Nee. Dis verkeerd. Ouers mag kinders nie teruglok nie. Dan, trek mense terug omdat alle mense verandering haat en die aanpassing te swaa...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Kanada Immigrasie 29. Ek trek terug SA toe! Nee, moenie! 95% van terug-trekkers trek weer uit SA.

0:00 6:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 6 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on January 2, 2020.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!