Kanada Immigrasie 3. TAX en Salaris. Wat gaan ek uitkry? Soorte TAX. episode artwork

EPISODE · Oct 8, 2019 · 9 MIN

Kanada Immigrasie 3. TAX en Salaris. Wat gaan ek uitkry? Soorte TAX.

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textTAX en Salaris. Wat gaan jy uitkry in Kanada? Iemand bied jou werk aan met 'n goeie salaris. Jy begin opgewonde raak: jy kan lekker lewe in Kanada. Maar -- jy gaan TAX betaal, eers op jou salaris, en dan verkoops-belasting op alles. Ek verpes die onderwerp, maar dit help nie ek praat oor mooi riviere in die berge of velde vol tulpe nie. In hierdie episode gee ek vir jou 3 salarisse, ek doen afrekkings sodat jy kan weet wat jy gaan uitkry (en dis persoonlike belasting en vir die provinsie British Columbia). Ons gaan koop daarna 'n matras, en jy gaan uitvind hoeveel ekstra TAX daar is. Dankie tog ek kan klaarmaak met hierdie onderwerp. Maar dis iets waaraan jy moet dink voor jy trek.Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 8, 2019

Embed this episode

Send a text TAX en Salaris. Wat gaan jy uitkry in Kanada? Iemand bied jou werk aan met 'n goeie salaris. Jy begin opgewonde raak: jy kan lekker lewe in Kanada. Maar -- jy gaan TAX betaal, eers op jou salaris, en dan verkoops-belasting op alles. Ek verpes die onderwerp, maar dit help nie ek praat oor mooi riviere in die berge of velde vol tulpe nie. In hierdie episode gee ek vir jou 3 salarisse, ek doen afrekkings sodat jy kan weet wat jy gaan uitkry (en dis persoonlike belasting en vir die pr...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Kanada Immigrasie 3. TAX en Salaris. Wat gaan ek uitkry? Soorte TAX.

0:00 9:28

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 9 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on October 8, 2019.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!