Kanada Immigrasie 30. Winter+Veilig of Son+SA se dinge? episode artwork

EPISODE · Jan 15, 2020 · 7 MIN

Kanada Immigrasie 30. Winter+Veilig of Son+SA se dinge?

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a text"Winter in Kanada" maak mense uit SA bang: want Son en SA het sinoniem geword. "Ek sal nooit in die sneeu kan aard nie!" roep Suid-Afrikaners uit. Ek antwoord hierop, "Ek sal nooit weer in onveilig kan aard nie." Mense is bang om hulle land te verlaat. "Winter/sneeu" word net 'n verskoning om nie te trek nie. Enige verandering is swaar. Die massiewe besluit om uit jou land weg te trek en jou familie en vriende te los, is te swaar. Dus, kies mens iets in die ander land (Kanada) waarmee jy sê jy nie KAN saamleef nie. Jy kan. Jy wil nie. Dit maak nie saak nie, maar miskien moet jy dink aan die "afwesigheid van gevaar". Vrede en veiligheid is baie meer as net 2 woorde.Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 15, 2020

Embed this episode

Send a text "Winter in Kanada" maak mense uit SA bang: want Son en SA het sinoniem geword. "Ek sal nooit in die sneeu kan aard nie!" roep Suid-Afrikaners uit. Ek antwoord hierop, "Ek sal nooit weer in onveilig kan aard nie." Mense is bang om hulle land te verlaat. "Winter/sneeu" word net 'n verskoning om nie te trek nie. Enige verandering is swaar. Die massiewe besluit om uit jou land weg te trek en jou familie en vriende te los, is te swaar. Dus, kies mens iets in die ander land (Kanada) waa...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Kanada Immigrasie 30. Winter+Veilig of Son+SA se dinge?

0:00 7:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 7 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on January 15, 2020.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!