EPISODE · Jan 15, 2020 · 8 MIN
Kanada Immigrasie 32. Wat's fout in SA? Deel 1. My opinie oor die probleme in die land.
from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter
Send a textEk was tot middel Desember 2019 in SA vir 'n kuier met familie en vriende -- vir 'n maand. Ek was 4 jaar laas in die land. Die keer het so baie goed my gepla. Ek is reeds 21 jaar weg uit SA en is nou 'n "toeris" en nie meer 'n "inwoner" nie. Verder, het ek ook 'n 'sissie' geword, want die gevaar en toestande in die land het my geskok. So wat is dan fout in SA as mens as 'n toeris of buitestaander daarna kyk? Wat het my so gepla? Deel 1 van 2.Support the show
Embed this episode
NOW PLAYING
Kanada Immigrasie 32. Wat's fout in SA? Deel 1. My opinie oor die probleme in die land.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.