Kanada Immigrasie 35. Kanada, Australië of Nieu-Seeland? Hoe kies jy 'n nuwe land? episode artwork

EPISODE · Jan 17, 2020 · 9 MIN

Kanada Immigrasie 35. Kanada, Australië of Nieu-Seeland? Hoe kies jy 'n nuwe land?

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textKanada, Australië of Nieu-Seeland is 3 goeie opsies vir Suid-Afrikaners wat wil immigreer. Jy worstel met die vraag, "Wat as ek verkeerd kies? Watter land is die REGTE een?" En, as jy op die oomblik in een van die 3 lande woon, het jy dalk besluit om weer 'n keer te trek. Nie terug SA toe nie, maar uit Kanada dalk Australië toe. Dis normaal om met die idee te speel dat jy dalk WEER moet trek. Moenie. Dit maak nie saak nie. Dis goeie 1e wêreld-lande waar jy werk kan kry en waar jy gelukkig sal word. Maar -- ek maak wel hier 'n saak vir Kanada. Ek dink regtig Kanada is op die langeduur die heel beste opsie. Jy trek ter wille van jou kosbare kinders se toekoms. Oor 20 jaar, sal Kanada nog meer gesog wees as plek om heen te trek. Dan is jy klaar hier. Ek gee 'n paar redes hoekom ek Kanada kies as die nommer 1 land vir immigrante.Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 17, 2020

Embed this episode

Send a text Kanada, Australië of Nieu-Seeland is 3 goeie opsies vir Suid-Afrikaners wat wil immigreer. Jy worstel met die vraag, "Wat as ek verkeerd kies? Watter land is die REGTE een?" En, as jy op die oomblik in een van die 3 lande woon, het jy dalk besluit om weer 'n keer te trek. Nie terug SA toe nie, maar uit Kanada dalk Australië toe. Dis normaal om met die idee te speel dat jy dalk WEER moet trek. Moenie. Dit maak nie saak nie. Dis goeie 1e wêreld-lande waar jy werk kan kry en waar jy ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Kanada Immigrasie 35. Kanada, Australië of Nieu-Seeland? Hoe kies jy 'n nuwe land?

0:00 9:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 9 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on January 17, 2020.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!