Kanada Immigrasie 5. SKOLE. Deel 2. TIENERS in Kanadese skole. Aanpassing en wenke. episode artwork

EPISODE · Oct 8, 2019 · 8 MIN

Kanada Immigrasie 5. SKOLE. Deel 2. TIENERS in Kanadese skole. Aanpassing en wenke.

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textSKOOL. (Deel 2) -- Spesiaal vir TIENERS. Dis 'n swaar ouderdom vir kinders om weg te trek uit SA. Hulle verloor al hulle vriende. Alles is hier anders. Ek verduidelik die hoërskool opset in Kanada om jou tieners te help. Ek is al 20 jaar lank 'n onderwyser in die Kanadese skoolsisteem. Ek het eers in 'n klein dorpie gewerk by laerskole en hoërskole. Op die oomblik werk ek in Surrey School District in die Lower Mainland, aan die weskus van Kanada. Ek is 'n "teacher-on-call" omdat ek van hierdie tipe werk hou. Ek is amper elke dag by 'n ander skool en ek gee alle vakke omdat ek werk as 'n onderwyser vir 'n dag afwesig is. Op die oomblik werk ek net by Sekondêre Skole en werk met tieners. My vak is Wiskunde. Ek geniet dit om met kinders te werk, en ek ken die skoolsisteem. Maar, ek het ook my eie 4 kinders deur die Kanadese skole help kom. Ek gee 'n paar wenke, want ek wens iemand het my voor die tyd raad gegee.Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 8, 2019

Embed this episode

Send a text SKOOL. (Deel 2) -- Spesiaal vir TIENERS. Dis 'n swaar ouderdom vir kinders om weg te trek uit SA. Hulle verloor al hulle vriende. Alles is hier anders. Ek verduidelik die hoërskool opset in Kanada om jou tieners te help. Ek is al 20 jaar lank 'n onderwyser in die Kanadese skoolsisteem. Ek het eers in 'n klein dorpie gewerk by laerskole en hoërskole. Op die oomblik werk ek in Surrey School District in die Lower Mainland, aan die weskus van Kanada. Ek is 'n "teacher-on-call" omdat e...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Kanada Immigrasie 5. SKOLE. Deel 2. TIENERS in Kanadese skole. Aanpassing en wenke.

0:00 8:31

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 8 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on October 8, 2019.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!