Kanada Immigrasie 6. Aardse goed op 'n skip? Wat vat ek? Wat los ek? En die hond? episode artwork

EPISODE · Oct 19, 2019 · 9 MIN

Kanada Immigrasie 6. Aardse goed op 'n skip? Wat vat ek? Wat los ek? En die hond?

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textWat pak jy in? Hoe besluit jy wat moet saamtrek en wat verkoop moet word? Jy staan en staar na jou aardese goetertjies. Jy pil 'n traan. Jy moet van die los en van dit saamvat. Jy wil ALLES vat. Almal vra oor 'n krat op 'n skip. Ek sê: "Ja, beslis. Al is dit net 'n kleintjie." So -- die groot vraag. Wat moet saamkom? Die krag in Kanada is 220 V -- moet al jou elektriese goed dan bly? Nee, daar is goeie nuus daaroor. Wat anders is baie belangrik? En my hond?Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 19, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Kanada Immigrasie 6. Aardse goed op 'n skip? Wat vat ek? Wat los ek? En die hond?

0:00 9:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 9 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on October 19, 2019.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!