Kanada Immigrasie 7. Daar's 'n maklike manier om vinnig te immigreer! Voor Kersfees is jy hier! episode artwork

EPISODE · Oct 21, 2019 · 8 MIN

Kanada Immigrasie 7. Daar's 'n maklike manier om vinnig te immigreer! Voor Kersfees is jy hier!

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textEk het wonderlike nuus -- Daar's 'n maklike manier om vinnig te immigreer! Voor Kersfees is jy hier! EK JOK. Dis Willie-die-Wolf wat sulke snert vertel en hy is 'n immigrasie skelm wat koelbloedig vir jou gaan jok en jou geld gaan steel. Jy gaan slimmer wees as Willie-die-Wolf en jy gaan ook nie vir "Wimpie-weet-als" luister nie. Jannie en Sannie te TV breek. Hulle beeld is donker. Hulle wil da-de-lik 'n nuwe TV koop. Op die TV van hulle toekoms in hulle land, is alles donker. Daar is nie 'n toekoms-prentjie wat vir hulle goed lyk nie. Hulle raak angstig. "Willie-die-Wolf" kan dit RUIK en wys vir hulle die mooiste TV ooit -- met 'n toekoms in Kanada wat soos 'n kinderfliek is of 'n bitter goeie sepie. Word slim voor jy trek ... Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 21, 2019

Embed this episode

Send a text Ek het wonderlike nuus -- Daar's 'n maklike manier om vinnig te immigreer! Voor Kersfees is jy hier! EK JOK. Dis Willie-die-Wolf wat sulke snert vertel en hy is 'n immigrasie skelm wat koelbloedig vir jou gaan jok en jou geld gaan steel. Jy gaan slimmer wees as Willie-die-Wolf en jy gaan ook nie vir "Wimpie-weet-als" luister nie. Jannie en Sannie te TV breek. Hulle beeld is donker. Hulle wil da-de-lik 'n nuwe TV koop. Op die TV van hulle toekoms in hulle land, is alles donker. Daa...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Kanada Immigrasie 7. Daar's 'n maklike manier om vinnig te immigreer! Voor Kersfees is jy hier!

0:00 8:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 8 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on October 21, 2019.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!