Kanada Immigrasie 8. MEDIES is verniet in Kanada. Dokters, hospitaal, operasies, bloedtoetse,MRI episode artwork

EPISODE · Oct 22, 2019 · 8 MIN

Kanada Immigrasie 8. MEDIES is verniet in Kanada. Dokters, hospitaal, operasies, bloedtoetse,MRI

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textGoeie nuus. MEDIES is verniet in Kanada: Dokters (huisdokter en spesialiste), hospitaal verblyf, operasies, bloedtoetse,MRI ens. Wat is nie gedek nie? Medisyne. Dit klink te goed om waar te wees. Maar dit is so. Dis een van Kanada se heel beste voordele. Jy kry 'n nieroorplanting en dit kos jou nie 'n sent nie. Dis wonderlik. Mens sien jou huisdokter gou-gou en jy kan na die hospitaal se ongevalle toe gaan as jy baie siek is. (Of 911 bel, dan kom haal die ambulaans jou.). Maar .... ja, daar is 'n maar. Dit neem LANK om 'n spesialis te sien. Soms maande (behalwe as jy nood het, dan is dit gou). En mens wag maande vir 'n roetine CT-scan of MRI. Maar, as dit NOOD is, kry jy dit dadelik. Medisyne kan gedek word deur ekstra dekking te koop wat ons "Extended Health" noem. Mens kies om dit te koop en betaal maandeliks. Baie jong mense los dit. Gratis medies is 'n wonderlike bonus.Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 22, 2019

Embed this episode

Send a text Goeie nuus. MEDIES is verniet in Kanada: Dokters (huisdokter en spesialiste), hospitaal verblyf, operasies, bloedtoetse,MRI ens. Wat is nie gedek nie? Medisyne. Dit klink te goed om waar te wees. Maar dit is so. Dis een van Kanada se heel beste voordele. Jy kry 'n nieroorplanting en dit kos jou nie 'n sent nie. Dis wonderlik. Mens sien jou huisdokter gou-gou en jy kan na die hospitaal se ongevalle toe gaan as jy baie siek is. (Of 911 bel, dan kom haal die ambulaans jou.). Maar ......

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Kanada Immigrasie 8. MEDIES is verniet in Kanada. Dokters, hospitaal, operasies, bloedtoetse,MRI

0:00 8:37

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 8 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on October 22, 2019.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!