EPISODE · Oct 25, 2019 · 6 MIN
Kanada Immigrasie 9. Koebaai my kind. Koebaai Mamma en Pappa.
from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter
Send a textEk wil eintlik glad nie hieroor praat nie. Maar KOEBAAI word 'n massiewe Olifant in die kamer en hy sit en loer as julle braaivleis hou. Die Olifant dra 'n wit en rooi Kanada vlag. Iewers, weet almal, gaan die dag kom waar mens moet sê: "Koebaai." Ek het paar keer 'n traantjie gaan stort toe ek hierdie stuk moes skryf. Koebaai is "the saddest song."Support the show
What this episode covers
Send a text Ek wil eintlik glad nie hieroor praat nie. Maar KOEBAAI word 'n massiewe Olifant in die kamer en hy sit en loer as julle braaivleis hou. Die Olifant dra 'n wit en rooi Kanada vlag. Iewers, weet almal, gaan die dag kom waar mens moet sê: "Koebaai." Ek het paar keer 'n traantjie gaan stort toe ek hierdie stuk moes skryf. Koebaai is "the saddest song." Support the show
NOW PLAYING
Kanada Immigrasie 9. Koebaai my kind. Koebaai Mamma en Pappa.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.