Ken God se Wil episode artwork

EPISODE · Feb 4, 2024 · 2 MIN

Ken God se Wil

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Timoteus 3:16,17 Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig om ons te onderrig, die verkeerde te weerlê, om ons tereg te wys en om die regte leefstyl by ons te kweek. Dit is God se manier om sy mense voor te berei vir hulle taak, ten volle toegerus vir elke goeie ding wat Hy wil hê hulle moet doen. Die enkele, grootste kwaal van Christene in baie dele van die wêreld, is ‘n gebrek aan Bybelkennis. Aan die eenkant smag hulle daarna om sy wil vir hulle lewens te ken. Aan die anderkant los hulle hul Bybels iewers op 'n rak om stof te vergader.Dit is ‘n groot aanklag teen Christene wat in vryheid lewe, dat hul broers, wat onder erge vervolging leef, en baie van hulle nie eers 'n Bybel besit nie, die Bybel beter ken en stywer daaraan vashou, as hulle.Ek onthou dat 'n dosent in my Bybelkollege-dae, wat al meer as dertig jaar in die bediening was, vertel het, dat wanneer hy na 'n nuwe gemeente geskuif het, hy altyd van die veronderstelling uitgegaan het, dat die vlak van Bybelkennis baie laag sou wees. En tot op daardie stadium was hy nog altyd reg. Dis tragies as jy daaraan dink, nè?Kan ek jou vra, hoe goed is jou kennis van die Bybel? Hoe ‘n belangrike deel vorm dit van jou hart en jou verstand?2 Timoteus 3:16,17 Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig om ons te onderrig, die verkeerde te weerlê, om ons tereg te wys en om die regte leefstyl by ons te kweek. Dit is God se manier om sy mense voor te berei vir hulle taak, ten volle toegerus vir elke goeie ding wat Hy wil hê hulle moet doen.Ons eie sonde is die grootste struikelblok om 'n godvrugtige lewe; 'n lewe van vrede en krag, van vreugde en diens, te lei. Dis die waarheid! Laat die Heilige Gees toe om deur die krag van die Lewende Woord jou lewe te transformeer.Jy kan nie God se wil ken as jy nie sy Woord ken nie.En dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 4, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Timoteus 3:16,17 Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig om ons te onderrig, die verkeerde te weerlê, om ons tereg te wys en om die regte leefstyl by ons te kweek. Dit is God se manier om sy mense voor te berei vir hulle taak, ten volle toegerus vir elke goeie ding wat Hy wil hê hulle moet doen. Die enkele, grootste kwaal van Christene in baie dele van die wêreld, is ‘n gebrek aan Bybelkennis. Aan die eenkant smag hulle daarna om sy wil vir hulle lewens t...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Ken God se Wil

0:00 2:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 4, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!