Kies die Kroon, Nie die Trofee Nie episode artwork

EPISODE · Jul 9, 2026 · 2 MIN

Kies die Kroon, Nie die Trofee Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHebreërs 11:24-26 Omdat Moses geglo het, het hy as volwasse man geweier om as die seun van Farao se dogter bekend te staan. Hy het die swaarkry saam met God se volk verkies bo die kortstondige genieting van die sonde. Vir hom was die smaad wat hy ter wille van Christus, die Messias, moes deurmaak, ’n groter rykdom as die skatte van Egipte. Hy het immers uitgesien na die beloning wat God aan hom sou gee. (NLV) Ons leef in 'n wêreld wat daarvan hou om medaljes en toekennings uit te deel - in skole, in die akademie, in sport, selfs in die vermaaklikheidswêreld. Ja, soos klokslag elke jaar, rol Hollywood die rooi tapyt vir die Oscar-toekennings uit. Die Oscars, staan bekend as die nag van weelde en prag. Flitsende kameras, glinsterende rokke, snyerspakke en miljoen-dollar glimlagte skitter waar die wêreld se grootste sterre bymekaarkom.Daardie goue beeldjies blink onder verblindende ligte terwyl limousines buite toustaan en die sjampanje binne vloei. Dit is die vermaaklikheidsbedryf se kroonjuweel - 'n skouspel van elegansie, luuksheid en prestige wat die verbeelding van miljoene kykers dwarsdeur die wêreld aangryp.Maar weet jy, Hollywood se dubbele Oscar-wenner, Denzel Washington, het in 'n onlangse onderhoud gesê: Die mens gee die toekenning. God gee die beloning. Op my laaste dag sal die Oscars my niks baat nie.Hebreërs 11:24-26 Omdat Moses geglo het, het hy as volwasse man geweier om as die seun van Farao se dogter bekend te staan. Hy het die swaarkry saam met God se volk verkies bo die kortstondige genieting van die sonde. Vir hom was die smaad wat hy ter wille van Christus, die Messias, moes deurmaak, ’n groter rykdom as die skatte van Egipte. Hy het immers uitgesien na die beloning wat God aan hom sou gee. (NLV)Ons kan so besig wees om die wêreld se toekennings en lof na te jaag, dat ons die Kroon van die lewe, wat vir die persoon wat vir Christus ly en tot die einde volhard, bestem is, uit die oog verloor.Mik na die Kroon, nie die trofee nie, want terwyl die trofee 'n tyd lank hou, is die Kroon van die lewe vir ewig in Christus joune. Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Hebreërs 11:24-26 Omdat Moses geglo het, het hy as volwasse man geweier om as die seun van Farao se dogter bekend te staan. Hy het die swaarkry saam met God se volk verkies bo die kortstondige genieting van die sonde. Vir hom was die smaad wat hy ter wille van Christus, die Messias, moes deurmaak, ’n groter rykdom as die skatte van Egipte. Hy het immers uitgesien na die beloning wat God aan hom sou gee. (NLV) Ons leef in 'n wêreld wat daarvan hou om medaljes en toekenni...

NOW PLAYING

Kies die Kroon, Nie die Trofee Nie

0:00 2:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 9, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailHebreërs 11:24-26 Omdat Moses geglo het, het hy as volwasse man geweier om as die seun van Farao se dogter bekend te staan. Hy het die swaarkry saam met God se volk verkies bo die kortstondige genieting van die sonde. Vir hom was die...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!