Skip to content
Kim Cloete episode artwork

Oct 23, 2020 1 hr 7 min

Kim Cloete

from Wat de vloekwoord?! Hosted by Gerhard van Huyssteen

Kim Cloete in gesprek met Elmarie Claassens. Kim Cloete is 'n bekende akteur wat haar loopbaan begin het as veldaanbieder vir 'n kinderprogram, en sy word geken vir haar deernisvolle vertolking van ingewikkelde karakters. Sy is nie net 'n aktivis-akteur nie, maar ook 'n suksesvolle sakevrou. Kim gesels in hierdie aflewering openlik oor die grootste taboe wat sy al ooit ervaar en moes oorkom het, en sy verduidelik hoe sy betekenis vind in haar loopbaan deur juis aktivisties op te tree en taboes direk aan te pak. Aandag word ook gegee aan stereotipering van karakters deur middel van teks, en intensie agter woorde en kommunikasie. Kim beskryf die p-woord soos nog min gehoor. [Elmarie Claassens is 'n kliniese sielkundige in 'n privaat praktyk.] NB: Menings wat deur gaste in hierdie reeks uitgespreek word, verteenwoordig nie die menings van die onderhoudvoerders nie. Insgelyks verteenwoordig geen mening of uitspraak in hierdie podsendingreeks die opinie van die Noordwes-Universiteit, die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, BlueTek Computers of http://www.watkykjy.co.za/ nie.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Kim Cloete

0:00 1:07:07

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Wat de vloekwoord?!?

This episode is 1 hour and 7 minutes long.

When was this Wat de vloekwoord?! episode published?

This episode was published on October 23, 2020.

Can I download this Wat de vloekwoord?! episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.