Kleimuseum vier 40 jaar met robyne episode artwork

EPISODE · Feb 4, 2026 · 6 MIN

Kleimuseum vier 40 jaar met robyne

from Driesestig · host RSG

90 SHADES OF RUBY is die tema van die uitstalling in die Durbanville-galery en Kleimuseum by Rust en Vrede. Die Kleimuseum is enig in sy soort in Suid-Afrika, en is 40 jaar gelede ingehuldig deur die legendariese keramiekkunstenaar, Esias Bosch. Die gebou dateer uit 1840, en om 40 jaar met die oog op Valentynsdag te vier met die kleur van robyne is merkwaardig. Johan Rademan het met kurator Donovan Mynhardt gesels, wat besonders trots is op die 40-jarige viering.

NOW PLAYING

Kleimuseum vier 40 jaar met robyne

0:00 6:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 6 minutes long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on February 4, 2026.

What is this episode about?

90 SHADES OF RUBY is die tema van die uitstalling in die Durbanville-galery en Kleimuseum by Rust en Vrede. Die Kleimuseum is enig in sy soort in Suid-Afrika, en is 40 jaar gelede ingehuldig deur die legendariese keramiekkunstenaar, Esias Bosch. Die...

Can I download this Driesestig episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!