Klein Gewoontetjies, Groot Resultate episode artwork

EPISODE · Feb 8, 2026 · 3 MIN

Klein Gewoontetjies, Groot Resultate

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGalasiërs 6:7-9 Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat 'n mens saai, dit sal hy ook oes. Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes.. Soveel dinge is deesdae sonder veel moeite onmiddellik beskikbaar. Jy vra net jou gunsteling KI-program die mees ongelooflike komplekse vraag en die antwoord verskyn binne sekondes. Die idee dat jy dae, maande en selfs jare lank met iets moet stoei, word dus al hoe vreemder vir ons.'n Boer sien nie oornag resultate nie. Dit begin met klein, roetine stappe wat hy getrou volg. Die boer moet die grond omploeg, die saad saai, gereelde plaagbeheer toepas, die voggehalte dophou, gewasse roteer, die weer dophou... Niks daarvan is glansryk nie. Elke stap lyk onbenullig. Maar mis net een – soos om te versuim om teen plae te waak – en die hele oes sal misluk.Tog, wanneer die boer sy roetine getrou en met sorg herhaal, gebeur iets wonderliks: van net een klein saadjie lewer die aarde ‘n oes 30, 60, en selfs 100-voudig op. Oor maande word die onsigbare sigbaar. Die boer oes 'n goue see van graan, omdat hy konsekwent in die klein dingetjies getrou was.Galasiërs 6:7-9 Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat 'n mens saai, dit sal hy ook oes. Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes.Dis maklik om ongeduldig te raak en om onmiddellike resultate te verwag wanneer ons ons eie swakhede en mislukkings hanteer. Moenie moedeloos word wanneer jy met die sondige gewoontes in jou lewe worstel nie.Watter klein gewoontetjies moet jy herhalend doen om jou lewe om te keer?Transformasie is selde oombliklik - dis 'n reis van bestendige en geleidelike groei. Die Heilige Gees werk deur ons getroue en gereelde gehoorsaamheid. In sy krag lewer daardie klein gewoontes groot resultate.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 8, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Galasiërs 6:7-9 Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat 'n mens saai, dit sal hy ook oes. Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes.. Soveel dinge is deesdae sonder veel moeite onmiddellik beskikbaar. Jy vra net jou gunsteling KI-program die mees ongelooflike komplekse vraag en die antwoord verskyn binne sekondes. Die id...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Klein Gewoontetjies, Groot Resultate

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 8, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!