EPISODE · May 9, 2025 · 2 MIN
Klere, modes, en globalisering
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Donald Trump sê dat hy wil weet waar sy pakke klere vandaan kom en wanneer mense terug verlang ʼn tyd van goedkoop, hoë kwaliteit klere wat in jou eie land gemaak is, is daar vinnig steun vir tariewe op invoere. Alex Tabarrok het ʼn goeie antwoord hierop geskryf op die Marginal Revolution blog.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.
Embed this episode
NOW PLAYING
Klere, modes, en globalisering
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.