Knorrigheid is Aansteeklik episode artwork

EPISODE · Mar 9, 2024 · 2 MIN

Knorrigheid is Aansteeklik

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Korintiërs 13:5 om nie ongeskik te wees nie, maar jou so te gedra dat ander nie ongemaklik saam met jou voel nie; om nie net heeltyd aan jouself en jou eie voordeel te dink nie; om nie sommer vir niks kwaad te word nie, en om nie elke liewe dingetjie wat iemand verkeerd doen te onthou sodat jy hom kan terugkry nie. (DB) Party dae, is ek knorrig en iesegrimmig. Jy het sekerlik ook dae wat jy knorrig is! Weet jy, knorrigheid is aansteeklik. Hopelik gebeur dit nie te gereeld nie, maar ons weet dit gebeur. Hoe tree jy op as jy knorrig is? Hoe voel dit vir diegene rondom jou?Ons weet almal hoe dit voel om in die geselskap van 'n nors persoon te wees. Dit is nie so lekker nie, nè? Trouens, as ons enigsins Mnr of Mev Iesegrim kan vermy, is dit wat ons doen.Maar ons dink selde aan hoe dit vir ander mense voel as ons die knorrige een is. Al wat ons weet, is dat ons in 'n vieslike bui is en dat hulle uit ons pad uit moet kom. Enige gevoel van selfbeheersing wat ons dalk gehad het, het met die noorderson verdwyn. Nouja, net ingeval jy jouself in die nabye toekoms in een van daardie buie bevind, kom ons kyk hoe dit strook met:1 Korintiërs 13:5 om nie ongeskik te wees nie, maar jou so te gedra dat ander nie ongemaklik saam met jou voel nie; om nie net heeltyd aan jouself en jou eie voordeel te dink nie; om nie sommer vir niks kwaad te word nie, en om nie elke liewe dingetjie wat iemand verkeerd doen te onthou sodat jy hom kan terugkry nie. (DB)Net daar het jy die vier primêre simptome van norsheid: onbeskoftheid, selfsug, humeurigheid en onvergewensgesindheid. Ja, onvergewensgesindheid is seker die mees algemene een. Ons  klou so graag vas aan daardie gevoel dat daar ‘n onreg aan ons gedoen is.Herken jy hierdie simptome in jou lewe wanneer jy knorrig is? Maar my vriend, ons lees in die Bybel dat die liefde nie so is nie. Dit is nie onbeskof nie, dit is nie selfsugtig nie, dit word nie maklik kwaad nie en dit fokus nie weer en weer op die verkeerde dinge wat ander mense aan ons gedoen het nie.Dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Korintiërs 13:5 om nie ongeskik te wees nie, maar jou so te gedra dat ander nie ongemaklik saam met jou voel nie; om nie net heeltyd aan jouself en jou eie voordeel te dink nie; om nie sommer vir niks kwaad te word nie, en om nie elke liewe dingetjie wat iemand verkeerd doen te onthou sodat jy hom kan terugkry nie. (DB) Party dae, is ek knorrig en iesegrimmig. Jy het sekerlik ook dae wat jy knorrig is! Weet jy, knorrigheid is aansteeklik. Hopelik gebeur dit nie te ge...

NOW PLAYING

Knorrigheid is Aansteeklik

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 9, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Korintiërs 13:5 om nie ongeskik te wees nie, maar jou so te gedra dat ander nie ongemaklik saam met jou voel nie; om nie net heeltyd aan jouself en jou eie voordeel te dink nie; om nie sommer vir niks kwaad te word nie, en om nie...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!