Kom na Jesus episode artwork

EPISODE · Jun 1, 2025 · 3 MIN

Kom na Jesus

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMattheus 11:28-30 “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig.” As daar ooit 'n tyd in die mens se geskiedenis is wanneer gewone domkoppe soos ek en jy weer die kuns van rus moet herontdek, dan sal dit nóú wees, vandag. Met al die tegnologie waarmee ons gebombardeer word; ons konstante verbinding met die buitewêreld, die klein bloulig-skermpies wat ons slaappatrone ontwrig … ja, vandag is die dag wat ons mooi moet dink...Tussen e-posse, SMS’e, WhatsApps, Facebook, Twitter (of ‘X’ soos dit nou genoem word) om nie eers te praat van die goeie, outydse telefoonoproepe en al daardie daaglikse stres van die lewe nie, is daar genoeg om ons dag en nag na ander mense se pype, te laat dans.Dit hoop op. Dit maak jou moeg en moedeloos. Dit voel asof jy asemnood het.Ons het die afgelope paar weke nogal baie oor druk, stres en rus gepraat. Maar vandag wil ek dinge afsluit met die belangrikste ding, die kragtigste ding wat ek moontlik met jou kan deel. Ware rus, nie daardie rus wat jy kry deur weg te hardloop van dinge nie, maar deur dit te ontdek te midde van alles wat om jou aangaan. Jesus het gesê...Matteus 11:28-30 “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig.Hoe langer ons gedwing word om só te lewe en om die hele wêreld se laste te dra, hoe swaarder word dit. Maar Jesus wat vir jou gely en gesterf het, en weer opgestaan het om jou 'n nuwe lewe te gee, roep jou vandag na Homself toe. Luister weer na Hom, mooi en doelbewus. Laat dit insink...Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoedDis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 1, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Mattheus 11:28-30 “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig.” As daar ooit 'n tyd in die mens se geskiedenis is wanneer gewone domkoppe soos ek en jy weer die kuns van rus moet herontdek, dan sal dit nóú wees, vandag. Met al die tegnologie waarmee ons gebombardeer word; ons konstante verbind...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Kom na Jesus

0:00 3:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 1, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!