Kom Ons Probeer Weer episode artwork

EPISODE · Dec 15, 2023 · 3 MIN

Kom Ons Probeer Weer

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEksodus 34:6,7 Terwyl Hy by Moses verbygaan, roep die Here: “Ek, die Here, is die barmhartige en genadige God, lankmoedig, vol liefde en trou. Ek betoon my liefde aan geslagte en geslagte. Ek vergewe ongeregtigheid, oortreding en sonde, maar Ek spreek niemand sonder meer vry nie. Ek reken kinders en kleinkinders die sondes van vaders toe selfs tot in die derde en vierde geslag.” God se aard; die wese van wie Hy werklik is, kan maklik verkeerd verstaan word, omdat God Homself as 'n God van liefde en ook as 'n God van oordeel openbaar; 'n God van vergifnis en ook 'n God van straf, wat uiteindelik tot ewige verdoemenis lei.Geen wonder mense is verward nie. Geen wonder dat sommige mense Hom op grond van die oënskynlike teenstrydigheid van daardie twee verskillende aspekte van sy natuur, verwerp nie.Toe Moses destyds op die berg Sinai was en die tafels met die Tien Gebooie ontvang het, was die Israeliete, God se eie volk, besig om 'n valse afgod - 'n goue kalf - te aanbid.God was woedend en wou 'n ramp oor hulle bring. Ja, Moses was self so ontsteld dat hy die kliptafels stukkend geslaan het. Hy het egter berou gekry en vir God gesmeek om genadig te wees en om te vergewe. Daarom het God vir Moses beveel om 'n tweede keer teen die berg op te gaan … Ons sien in:Eksodus 34:6,7 Terwyl Hy by Moses verbygaan, roep die Here: “Ek, die Here, is die barmhartige en genadige God, lankmoedig, vol liefde en trou. Ek betoon my liefde aan geslagte en geslagte. Ek vergewe ongeregtigheid, oortreding en sonde, maar Ek spreek niemand sonder meer vry nie. Ek reken kinders en kleinkinders die sondes van vaders toe selfs tot in die derde en vierde geslag.”God is 'n God van geregtigheid. Ja, ons sonde maak Hom kwaad. Maar wanneer ons terugdraai, wanneer ons ons van ons verkeerde weë bekeer, vergewe Hy ons altyd. Hy is vol groot liefde. Hy kan vertrou word. Maar dié wat nie na Hom terugdraai nie, dié wat hulle nie van hul sonde bekeer nie, wel … hy vergeet nie om skuldige mense te straf nie.Die Here is 'n barmhartige en genadige God.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Eksodus 34:6,7 Terwyl Hy by Moses verbygaan, roep die Here: “Ek, die Here, is die barmhartige en genadige God, lankmoedig, vol liefde en trou. Ek betoon my liefde aan geslagte en geslagte. Ek vergewe ongeregtigheid, oortreding en sonde, maar Ek spreek niemand sonder meer vry nie. Ek reken kinders en kleinkinders die sondes van vaders toe selfs tot in die derde en vierde geslag.” God se aard; die wese van wie Hy werklik is, kan maklik verkeerd verstaan word, omdat God H...

NOW PLAYING

Kom Ons Probeer Weer

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 15, 2023.

What is this episode about?

Send us Fan MailEksodus 34:6,7 Terwyl Hy by Moses verbygaan, roep die Here: “Ek, die Here, is die barmhartige en genadige God, lankmoedig, vol liefde en trou. Ek betoon my liefde aan geslagte en geslagte. Ek vergewe ongeregtigheid, oortreding en...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!