Kom ons Verstaan Mekaar Mooi! episode artwork

EPISODE · Nov 29, 2025 · 2 MIN

Kom ons Verstaan Mekaar Mooi!

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJakobus 4:4 Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie 'n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy 'n vyand van God is. Huigelary en ontrouheid is vir ons afstootlik. En tereg. Wie wil geassosieer word met iemand wat ‘n tweegesig is? Iemand wat hul ware motiewe wegsteek? Iemand wat jou uiteindelik sal verraai?John F. Kennedy word onthou as een van Amerika se groot presidente. Hy is in 1953 met Jacqueline Bouvier getroud. Volgens bewering het hy dikwels in die openbaar groot bewondering en liefde vir haar uitgespreek. Hierbenewens het hy ook ‘n groot ophef van haar intelligensie, haar styl en haar belangrikheid in sy lewe gemaak. Maar ten spyte hiervan het hy berugte verhoudings met Marilyn Monroe en 'n hele paar ander vroue gehad.Is dit nie snaaks hoe die geskiedenis bereid is om sy huigelary en ontrouheid oor die hoof te sien nie? Dit is duidelik dat jy nie jou vrou werklik kan liefhê as jy verhoudings aan die anderkant van die draad het nie. Dit is in daardie gees dat hierdie vers geskryf is:Jakobus 4:4 Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie 'n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy 'n vyand van God is.“Die wêreld” verwys hier na die dinge van hierdie wêreld – rykdom, roem, plesier, die ‘self’ en die vasklou aan ons sondige begeertes. Dit is duidelik dat jy God nie werklik kan liefhê as jy daardie dinge aan die wêreld se kant omhels nie. Maar ongelukkig is so baie mense bereid om hul eie skynheiligheid en ontrouheid oor die hoof te sien.Soos A.W. Tozer dit stel: ’n Hele geslag Christene het grootgeword met die oortuiging dat dit moontlik is om Christus te ‘aanvaar’ sonder om die wêreld te verlaat.Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie 'n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy 'n vyand van God is.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 29, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Jakobus 4:4 Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie 'n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy 'n vyand van God is. Huigelary en ontrouheid is vir ons afstootlik. En tereg. Wie wil geassosieer word met iemand wat ‘n tweegesig is? Iemand wat hul ware motiewe wegsteek? Iemand wat jou uiteindelik sal verraai? John F. Kennedy word onthou as een van Amerika se groot presidente. Hy is in 1953 met Jacqueline Bou...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Kom ons Verstaan Mekaar Mooi!

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 29, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!