Komende Reünie episode artwork

EPISODE · Feb 17, 2026 · 2 MIN

Komende Reünie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 14:1-3 “Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My. In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is. Reünies is so ongelooflik spesiaal. Familie-reünies. Klas-reünies. Dis die geleenthede waar jy die kans kry om met mense met wie jy oor die jare 'n diep band ontwikkel het, weer te sien.Vir diegene van Chinese afkoms, is die Chinese Nuwejaar so 'n tyd. Families reis lang afstande om bymekaar te kom en die belangrikste maaltyd van die jaar te deel.Ek weet dat wanneer ek en die manne met wie ek amper vyftig jaar gelede as weermagsoffisiere opgelei is, bymekaarkom, is daar ‘n wonderlike diep, familieband. Ons voel asof ons bestem is om saam te wees.En met my hele hart, kan ek sê: ons is ook gemaak om een met God te wees. Hy verlang na ons. Hy het Jesus gestuur om aan die kruis te sterf sodat ons sondes vergewe kan word wanneer ons in Hom glo. Maar Jesus het die dood oorwin; Hy het opgestaan om vir ons 'n nuwe lewe te bring. ‘n Lewe van vryheid, van diep innerlike vrede en van die oorwinning oor die sonde wat ons lewens plunder.En moenie jou misgis nie, Hy kom terug ... om die perfekte reünie te vier. Jesus het net voordat Hy gekruisig is, aan sy dissipels gesê:Johannes 14:1-3 “Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My. In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.Vertrou Hom. Ek kom terug en sal julle na My toe neem. Hy kom terug ... vir jou!Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 17, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 14:1-3 “Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My. In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is. Reünies is so ongelooflik spesiaal. Familie-reünies. Klas-reünies. Dis die geleenthede waar jy die kans kry om me...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Komende Reünie

0:00 2:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 17, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!