EPISODE · Aug 14, 2023 · 2 MIN
Konsensus voorspelling
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het verlede week gesels oor die ekonomiese vooruitsigte vir die res van hierdie jaar maar wat voorspel die land se ekonome? Die ou “Ekonoom van die jaar” kompetisie staan deesdae bekend as die BMR konsensus voorspelling en Juliemaand se voorspellings is onlangs bekend gemaak. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Konsensus voorspelling
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.