EPISODE · Mar 22, 2024 · 1 MIN
Koop geld geluk?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Woensdag was die Verenigde Nasies se World Happiness Day. Hulle sê daar is ʼn behoefte aan ʼn meer inklusiewe, gelyke en gebalanseerde benadering tot ekonomiese groei wat volhoubare ontwikkeling, die vermindering van armoede en welstand van mense bevorder. Sogenaamde happiness economics is iets wat ekonome al lank bestudeer en daar is lesse te leer. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Koop geld geluk?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.