EPISODE · Jul 7, 2020 · 30 MIN
Koöperasie Storie: Beskerm Jou Kinders Se Erfporsie so... (Veral As Jy Boer!)
from Learning With Jan-Willem Kuhn · host JW Kuhn
https://t.me/joinchat/N72rjRnpSvUkKp3x42343w Stuur Dringend Aan Asseblief! Hoe Om Jou Familie Se Geld Te Beskerm Teen Die Rand Wat So Val. Veral Nou Met Die Verwagte Valuta-Ineenstorting (Hiperinflasie) Soos In Zimbabwe. Het jy ooit iemand ontmoet en die oomblik toe jy hom ontmoet het, het jy hom nou regtig vertrou, sonder om te weet hoekom? In elk geval, terwyl jy daaroor dink, laat ek jou die storie vertel. Wanneer jy iemand Werklik vertrou bevind jy jou gedagtes oop en die oogklape verdwyn op 'n manier wat jou lekker nuuskierig maak. Soos wanneer jy die stem van Riaan Kruwagen hoor oor die televisie dan besef jy nou jy kan hom volkome vertrou en jy wonder waaroor gaan hy nou praat en mens luister graag. Aangesien Ek met jou praat as iemand wat lief is om te leer wil ek net hê jy moet leer dat ons 4 verskillende onderwerpe gaan dek, in hierdie opname, en elkeen van hulle kan 'n mens interessant en waardevol vind vir jou eie redes. In die aangehegde opname gaan ons die volgende ontdek 1. Hoe jy jou geld kan beskerm teen inflasie en politieke onnoselheid. Dit wat veroorsaak dat die rand se waarde net val en val en val. 2. 'n Metode om dit veilig te hou wat vir jare Beproef al beproef is en hoe om selfs geld te maak elke keer wanneer die rand tuimel. 3. Het jy al ooit gewonder hoekom oupa en ouma so baie goed kon koop met R10 waar jy omtrent niks vandag daarvoor kan koop nie? 4. Hoe om nie net te oorleef nie, maar te floreer in 'n valuta-ineenstorting. Dis nou “Hiperinflasie” soos vat in Zimbabwe, Duitsland en Venezuela (en hope ander) gebeur het. Die “Sonder om vreesbevange te wees”-Metode, want hoe meer voorbereid jy is, hoe minder bang is 'n mens gewoonlik. Nou toe, is dit nie interessant hoe jy jou eie redes kan ontdek om regtig opgewonde daaroor te raak nie? Soos dit gebeur, dink ek, jy sal dalk saamstem dis die proses hoe 'n mens jou gedagtes oop stel en die oogklappe af ruk om iets regtig wonderlik te kan ontdek. Hallo, Dis Jan-Willem Kuhn, en ons het Willem Pretorius op die lyn en ons is baie bly jy kan nou by ons aansluit. Willem is een van die mense wat ek vertrou het op daai eerste oomblik wat ek hom ontmoet het en ek het nie geweet hoekom nie. In elk geval, ek is sedert 2012 'n lid by hulle koöperasie en geniet die sekuriteit baie. Dan praat ek nog nie eers van hoe maklik dit is om hulle diens te gebruik nie... Terwyl jy hierna luister, sal jy van die geheime wat beleggers al vir jare gebruik, ontdek. Jy sal ook van sommige slaggate leer en hoe om dit te vermy. Daarom weet jy, jy kan dit vertrou, want dit is al vir jare beproef. Vrywaring: Ons gee nie finansiële advies. Dit is net vir onderrig en vermaak. Soos jy saampiekel, volg die skakel en laat ons jou die storie vertel ... Lekker kyk! Druk die "Play Button" Vir die volle storie... Vir Meer Inligting facebook: https://www.facebook.com/KrugerrandPTA Telegram: https://t.me/joinchat/N72rjRnpSvUkKp3x42343w https://t.me/joinchat/N72rjRnpSvUkKp3x42343w ©️2018 JW Kühn - Free To Share As Is. Music Credit: Vivaldi Four Concerti Grossi. Public Domain Music performed by "European Archive" Under The Creative Commons License
Embed this episode
NOW PLAYING
Koöperasie Storie: Beskerm Jou Kinders Se Erfporsie so... (Veral As Jy Boer!)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.